Arabiese Demokratiese Republiek Sahara

Arabiese Demokratiese Republiek Sahara
الجمهورية العربية الصحراوية الديمقراطية (Arabies)
República Árabe Saharaui Democrática (Spaans)
Vlag van die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara Wapen van die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara
Vlag Wapen
Nasionale leuse: حرية ديمقراطية وحدة (Arabies)
Libertad, Democracia, Unidad (Spaans)
(Afrikaans: "Vryheid, Demokrasie, Eenheid")
Volkslied: Yā Banīy As-Saharā (Arabies)
¡O hijos del Sáhara! (Spaans)
(Afrikaans: "O seuns van die Sahara")
Ligging van die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara
Hoofstad Laâyounea (El Aaiún) (geproklameer)
Tifariti (de facto)
Grootste stad Laâyoune (El Aaiún)
Amptelike tale Arabies en Spaans[1]
Regering Eenparty-
semi-presidensiële republiek[2]b
Brahim Ghali
Mohamed Wali Akeik
Onafhanklikheid
Soewereiniteit omstrede
Wes-Sahara afgestaan
​​deur Spanje
• Republiek verklaar
• Beheerde gebied



14 November 1975
27 Februarie 1976
20% tot 25%e
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
266 000c km2  (83ste)
102 703 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2010-skatting
 - Digtheid
 
100 000 of 502 585d (182ste)
1,9 / km2 (236ste)
4,9 / myl2
Geldeenheid Sahariese peseta,
Marokkaanse dirham (de jure)
Algeriese dinar,
Mauritaanse ouguiya (de facto) (-)
Tydsone
 - Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD .ehf
Skakelkode +
a. Volgens grondwet van die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara.
b. tot beplande onafhanklikheid.
c. Oppervlakte van die hele gebied van Wes-Sahara soos geëis deur SADR.
d. 500 000 is die geskatte bevolking volgens bevolkingsgroei in die gebied Wes-Sahara.
e. 80% van die gebied geëis onder Marokkaanse administrasie.
f. Geassosieer met Wes-Sahara, maar nog nie aan enige eiser toegestaan​​.[3]

Die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara (Arabies: الجمهورية العربية الصحراوية الديمقراطية, Al-Jumhūrīyya Al-`Arabīyya Aṣ-Ṣaḥrāwīyya Ad-Dīmuqrāṭīyya, Spaans: República Árabe Saharaui Democrática) is 'n land wat voorheen as Spaanse kolonie Spaans-Sahara bekend gestaan en op 14 November 1975 van Spanje onafhanklik geword het. Dit is geleë in Noord-Afrika, suidwes van Marokko en Algerië asook noordwes van Mauritanië. Die Kanariese Eilande lê noordwes van Wes-Sahara in die Atlantiese Oseaan. Die SADR is op 27 Februarie 1976 deur die Polisario in die gebied Wes-Sahara geproklameer.[4]

Kaart van Wes-Sahara
Politieke situasie in Wes-Sahara
Internasionale erkenning van Wes-Sahara:

   Diplomatieke betrekkinge op Boodskapper-vlak

   Diplomatiese erkenning

   Diplomatiese betrekkinge of erkenning gevries of opgeskort

   Diplomatiese betrekkinge of erkenning gekanselleer of onttrek

Ligging van die Marokkaanse Muur in Wes-Sahara

In Julie 2004 het Wes-Sahara 'n bevolking van sowat 267 405 gehad. Die oppervlak van die land is ongeveer 266 000 vierkante kilometer. Dit is dus effens kleiner as Nieu-Seeland en net groter as die Verenigde Koninkryk maar met 'n totale bevolking kleiner as die meeste stede in Suid-Afrika.

  1. (es) "«Como saharauis queremos conservar el español»". Lavozdegalicia.es. 13 Maart 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2020. Besoek op 7 Februarie 2018.
  2. (en) SADR. "Constitution of the SADR". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 November 2007. Besoek op 8 Augustus 2014.
  3. (en) "Preliminary Report for Special Meeting of the ICANN Board of Directors". ICANN.org. 16 Oktober 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Desember 2019. Besoek op 7 Februarie 2018.
  4. (es) Carta de Proclamación de la Independencia de la República Arabe Saharaui Democrática, Bir Lehlu, 27 Februarie 1976 by ARSO

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search